Suzanie Pretorius van Hoërskool Bothaville, het tydens die African Junior Team Championships in Tunisië skitterend presteer.

Sy wen in skoonstelle teen die spelers van Tunisië, Egipte en Nigerië, maar verloor in drie stelle teen die tweede gekeurde  speler van Marokko.

Baie geluk, Suzanie!