Hoërskool Bothaville is baie trots op hul Eerste Rugbyspan wat as wenners uittree in die finaal teen De Aar Hoërskool tydens die Kovsies-Irawaliga vir medium skole op Shimlapark in Bloemfontein.

Wie wil dié kan!