Chanika Labuschagne van Hoërskool Bothaville is dié skool se nuutste Protea-deelnemer! Chanika is ingesluit in die Senior Protea Saddle Seat Equitation-span wat in Julie aan die Wêreldbeker in New Orleans, Amerika gaan deelneem.

Ons is saam met haar baie trots op hierdie skitterende prestasie!

Baie geluk en sterkte, Chanika!