AKADEMIE:  Donderdag 18 Oktober 2018 om 18:30.  Dit was weereens tyd vir Bothaville Hoërskool se jaarlikse spoggeleentheid. Die Prysuitdeling – waartydens die leerlinge wat gedurende die jaar besondere prestasies gelewer het, erkenning kry vir hul harde werk. Vanjaar was geen uitsondering nie, en die leerders het op talle terreine besonder goed presteer,

Op akademiese gebied het die leerlinge uitstekend presteer.  Ons hou die huidige matriekleerlinge se uitslae met belangstelling dop.  Ons bedank die gemeenskap vir hul getroue ondersteuning en lojaliteit aan die Hoërskool.

BESTE PRESTEERDERS

GRAAD 8 (op die foto heel bo)

3 DE KLASPOSISIE – BOEKPRYS GEBORG DEUR CAREY EN BOTHA INGELYF

BEANCA JACOBS   Gem 83%

Onderskeidings in ENG (81), WISK (87), NW (83), EBW (81),  SK (93),  LO (96)

2 DE KLASPOSISIE – BOEKPRYS GEBORG DEUR EENDAG MEULE

CELESTé DE JAGER           Gem 85%

Onderskeidings in WISK (93), NW (82), EBW (85), SW (94),  SK (93),  LO (93)

Hoogste punte in SW

Deelname 1ste rondte Amesa Wiskunde Olimpiade

1 STE KLASPOSISIE – TROFEE EN BOEKPRYS GEBORG DEUR ROTARIëRS BOTHAVILLE

ANJE DE JAGER      Gem 89,1%

Onderskeidings in AFR (80), WISK (95), NW (90), EBW (93), SW (91), TEG (86), SK (96),  LO (95)

Hoogste punte in AFR, WISK, NW, EBW, TEG, SK, LO

Dring deur 2de rondte  Amesa Wiskunde Olimpiade

GRAAD 9 PRYSUITDELING

GRAAD 9 (foto links)

3 DE KLASPOSISIE – BOEKPRYS GEBORG DEUR ROTARIëRS BOTHAVILLE

NE-ANé VAN DER BERG  Gem 86,7%

Onderskeidings in AFR (81), ENG (87), WISK (86), NW(80),  EBW (90), SW (89),TEG (80), SK (93), LO (94)

Deelname 1ste rondte Amesa Wiskunde Olimpiade

2 DE KLASPOSISIE – BOEKPRYS GEBORG DEUR CAREY EN BOTHA

INGELYF

ANNARI BOTMA    Gem 88,6%

Onderskeidings in AFR (88), ENG (89), WISK (89), NW (84), EBW (87), SW (95), TEG(80), SK (89), LO (97)

Slaag  Junior Afrikaanse Taalbond Eksamen Gr2

1 STE KLASPOSISIE – TROFEE EN BOEKPRYS GEBORG DEUR EENDAG MEULE

NICKY LIEBENBERG  Gem 93,6%

Onderskeidings in AFR (89), ENG (93), WISK (97), NW (90), EBW (94), SW (98), TEG (91), SK (95), LO (95)

Hoogste punte in AFR, ENG, WISK, NW, EBW, SW

Slaag   Junior Afrikaanse Taalbond Eksamen Gr2

Slaag   Junior Afrikaanse Olimpiade

Dring deur       2de rondte  Amesa Wiskunde Olimpiade

Deelname        Vrystaat-Noordkaap Wiskunde Uitdaging Rondte 1

GRAAD 10 (foto onder)

GRAAD 10 PRYSUITDELING

3 DE KLASPOSISIE – BOEKPRYS GEBORG DEUR CAREY EN BOTHA INGELYF

THABO LETSOARA    Gem 86,3%  Onderskeidings in ENG (85), LO (96), WISK (86), FWT (82), LWT (86), REK (90).  Hoogste punte LO, REK.  Deelname  1ste rondte Amesa Wiskunde Olimpiade.  Deelname NSO Lewenswetenskap Olimpiade.  Wen Nala Munisipaliteit  Fisiese Wetenskap     Olimpiade

2 DE KLASPOSISIE – BOEKPRYS GEBORG DEUR EENDAG MEULE

KARLIEN ODENDAAL  Gem 86,9%

Onderskeidings in AFR (86), ENG (82), LO (93), WISK (87), FWT (84), LWT (86), REK (89)

Hoogste punte in FWT (Boekprys geborg deur Retief Muller Ingelyf)

Slaag  Junior Afrikaanse Taalbond Eksamen Gr3

Slaag Senior Afrikaanse Olimpiade

Deelname  1ste rondte Amesa Wiskunde Olimpiade

Deelname  Vrystaat-Noordkaap Wiskunde Uitdaging Rondte 1

Deelname  Bio Science Global Lewenswetenskap Olimpiade

Deelname  NSO Lewenswetenskap Olimpiade

Wen Nala Munisipaliteit  Fisiese Wetenskap Olimpiade

1 STE KLASPOSISIE – TROFEE EN BOEKPRYS GEBORG DEUR RETIEF

MULLER INGELYF

RIA VAN DEVENTER  Gem 88%

Onderskeidings in  AFR (91), ENG (91), LO (93), WISK (90), LWT (88), REK (85)

Hoogste punte AFR, ENG, WISK, LWT

Slaag Junior Afrikaanse Taalbond Eksamen Gr3

Slaag Junior Afrikaanse Olimpiade

Slaag Senior Afrikaanse Olimpiade

Deelname 1ste rondte Amesa Wiskunde Olimpiade

Deelname  Bio Science Global Lewenswetenskap Olimpiade

Deelname NSO Lewenswetenskap Olimpiade