Hoërskool Bothaville het onlangs ‘n John Deere Ride On Grassnyer by Senwes Equipment teen ‘n spesiale prys aangekoop.

Hier oorhandig Mnr. JP Smit, bemarker van Senwes, die sleutel aan Mnr. Nico Pretorius, skoolhoof van Bothaville Hoërskool.