Elské Kleynhans van Hoërskool Bothaville is ingesluit in die Noord-Vrystaat o/17 Rhino hokkiespan.