Hoërskool Bothaville het hul leerlingraad vir 2020 bekend gestel.

Die skool bedank die span dat hulle so ‘n goeie voorbeeld stel vir die leerders in die skool.

“Ons is opgewonde en sien baie uit na julle termyn!”

V.l.n.r.: Nerine Botma, Zeldine Botma, Tabi Els, Elske Kleynhans, Chelizma Keyser, Jonize Snyman, Adriaan Jonker, Joos Swanepoel, Johnro Barnard, JC Kleynhans, SD van Heerden en JW Terblanche.