Baie geluk aan ons eerste tennis-span dogters, wat die hele Sun City toernooi wen en ons tweede span dogters wat saam met Hoërskool EG Jansen van Boksburg die gemengde dubbels wen!!!

Die Kinders en juffrouens het die week se tennis VREESLIK BAIE GENIET!!!