Hoërskool Bothaville se eerste dogters tennis-span het Vrydag 3 Augustus, Goudveld Hoërskool gewen met ‘n telling van 47-20.

Hiermee is hulle dan onoorwonne as wenners van die A-liga. Baie geluk aan Suzanie Pretorius, Hestrie Muller, Amilia de Waal en Gemma Ronga.

Ons is super trots op julle.