Vier dramaleerders by Oranje, (kloksgewys op foto) Hilda Olivier, Busi Zoko, Clarissa Delport en Katie Reimers (almal gr. 12 vier van vyf Vrystaters en 74 landwyd wat tot die eindronde van die Nasionale Toneelkompetisie gevorder het.

Hulle moes elkeen ’n video-oudisie instuur. Die eindronde vind in die Kunstekaap-teater plaas, moontlik in Julie.

Katie het dit ook verlede jaar tot die volgende fase gemaak.