Hanro Pienaar (‘n leerder van Hoërskool Fichardtpark in Bloemfontein) het Januarie 2017 begin luggeweer skiet en het deur die jaar baie goeie vordering gemaak en is in die 2017 Vrystaat luggeweer span ingesluit wat vanaf 2 tot 6 Oktober 2017 in Newcastle aan die SA’s deelgeneem het. Hanro het onder die SA Top 10 O/14’s by die kampioenskappe geindig

Hanro Pienaar van Hoërskool Fichardtpark