Handré Maree aangewys as Welkom Volkskool se 0/9A bouler van die jaar

Handré Maree was aangewys as Welkom Volkskool se 0/9A bouler van die jaar. Jeandré Rossouw was aangewys as die beste kolwer van die jaar en het ook die Danie Greyling Wisseltrofee ontvang vir die beste krieketspeler van die jaar.