Die Interskole wedstryd tussen Grey College van Bloemfontein en Afrikaanse Hoër Seunskool van Pretoria vind plaas op Saterdag, 18 Mei om 14:00.