Ons Skaakspan het vandag ‘n 17-3 oorwinning oor St Stithians behaal. Dit bring ‘n suksesvolle jaar op ‘n hoogtepunt tot einde. Vandag was ook Riana de Jager, afrigter sedert 2013 se laaste toernooi vir Grey. Baie dankie vir al die jare se ondersteuning!