Die 20ste Grey Kollege en C&N Sekondêre Meisieskool Oranje-atletiekbyeenkoms vind eerskomende Saterdag, 13 Oktober op die Mangaung Atletiekstadion vanaf 8:30 tot ongeveer 15:30 plaas.

28 Skole en 8 klubs neem deel aan hierdie jaarlikse byeenkoms en ongeveer 1200 atlete word verwag.

Skole van regoor die land nl. Vrystaat, Wes-Kaap, Oos-Kaap, Noordkaap, KZN, Gauteng, Mpumalanga en Lesotho neem deel.

MTN en Kovsiesport is die hoofborge.

Deelnemende skole:

1 Afr. Hoër Meisies
2 Afr. Hoër Seuns
3 Bloemhof – Hoër Meisieskool
4 Diamantveld Hoërskool
5 Duineveld
6 Eunice High School
7 Ferrum Hoërskool
8 Fichardtpark HS
9 Framesby HS
10 Grey-Kollege
11 HTS Louis Botha
12 Jim Fouché HS
13 Linden Hoërskool
14 Martin Oosthuizen Hoërskool
15 Menlopark
16 OMS
17 Pearson Hoërskool
18 Petunia Sec School
19 PM Uitnodiging
20 Pretoria Boys High
21 Pretoria Girls High
22 Sentraal HS
23 Standerton Hoërskool
24 Victoria Park High School (PE)
25 Waterkloof Hoërskool
26 Hoërskool Lichtenburg

Program