Foto bo (deur Estie Rossouw) – seuns wie almal gemiddelde A’s behaal het (sommige afwesig)

Voor vlnr:  Jan-Paul Berry, Matthew Barnard, Johan Griesel

Middel vlnr:  Johan Swanepoel, Heimar Christ, Yeyang Xu, Constant Nel

Agter vlnr:  Hano Bezuidenhoudt, Mattheus Brummer, Adriaan Vorster

 

Die 2015-uitslae is, oor die algemeen, die beste uitslae van die afgelope vier jaar.

Slaagsyfer: 100% (237 kandidate)

Baccalaureus slaag (universiteitstoelating): 81.43% (vergeleke met 78.89% van 2014)

Diploma slaag: 17.29%

Sertifikaatslaag: 1.26%

 

Vak A’s (5+):

  • Matthew Barnard: 8 onderskeidings
  • Jan-Paul Berry: 7 onderskeidings
  • Adam Bezuidenhoudt: 7 onderskeidings
  • Heimar Christ: 7 onderskeidings
  • Johan Griesel: 7 onderskeidings
  • Luan Nel: 7 onderskeidings
  • Boyd Oosthuizen: 6 onderskeidings
  • Louis Schoonwinkel: 6 onderskeidings
  • Christian Acho: 5 onderskeidings
  • Ruben Fraser: 5 onderskeidings
  • Wayne Maskell: 5 onderskeidings
  • Constant Nel: 5 onderskeidings
  • Willem Strydom: 5 onderskeidings
  • Johann van Deventer: 5 onderskeidings
  • Adriaan Vorster: 5 onderskeidings
  • Yeyang Xu: 5 onderskeidings