Die span het met die louere weggestap deur die “Fair Play 2020” toekenning te verower en Alec McIntyre is aangewys as die “Kolwer van die toernooi”.

Uitslae:

50 beurte wedstryd vs Bishops
Bishops 164/10
Bongi Mhalhanga 2/15 (6)
Gustaf Pretorius
2/25 (6)
Grey 168/7 (29)
Dandré Oliver 38 (29)
Paul Zietsman
34* (42)
Grey wen met 3 paaltjies.
Geluk met hierdie puik prestasies!

Foto bo: Kaptein, Muller Esterhuyse, ontvang die Fair Play Award