Grey Kollege se SA Skole verteenwoordigers, Nabo Sonwabo (SA Skole A), André-Hugo Venter (SA Skole), Jan-Hendrik Wessels (SA Skole), Sesonke Vumazonke (SA Skole A) en George Cronjé (onderkaptein SA Skole) ontvang met trots hul Springbokbaadjies.

Grey is trots op julle manne!

Vlnr: Nabo Sonwabo, André-Hugo Venter, mnr. Wessel du Plessis (hulpafrigter, SA Skole A), Jan-Hendrik Wessels, Sesonke Vumazonke en George Cronjé