Foto van die 1ste muurbalspan:

Voor vlnr: Jensen Bell en James Scheepers

Agte vlnrr: JP Botha, Bernhard Buhrmann, Lukas Meyer en Jeanré Erasmus.

Die eerste muurbalspan van Grey Kollege het uitstekend gevaar in die jaarlikse St. Andrews Muurbalfees wat vanaf 7 tot 9 Februarie by Grey Kollege aangebied is.

Grey klop St Stithians 5 – 1

Grey klop Pretoria Boys High 4 – 2

Grey klop Michaelhouse 6 – 0

Grey verloor met 1 – 5 teen King Edward VII School

Grey klop Queen’s College 6 – 0.