(Foto verskaf)

Grey Kollege se O.15A krieketspan kraai koning! Veels geluk aan die O15’s wat tans nr. 1 is op die krieket punteleer!

Geluk aan die seuns, sowel as mnre. Swiegers en Van Wyk.

#ViveLaGrey #Grey2Gold #greykrieket #krieket @ Grey College, Bloemfontein