‘n Jarelange droom vir die binnenshuise krieketsentrum begin ‘n realiteit word met die staalstrukture wat reeds op 20 Maart afgelewer is! Opwindende tye vir Grey-krieket!

#ViveLaGrey #Grey2Gold #greykrieket #krieket @ Grey College, Bloemfontein