Grey Kollege se Waterpolo-spanne skitter tydens die interskole-byeenkoms teen Paul Roos Gimnasium

14A wen 10 – 4
15A wen 8 – 4

Baie geluk manne!