Grey Kollege van Bloemfontein se Skoolkapteine vir 2019 is Ian Small-Smith (Skoolkaptein), Lesley Botha (onderkaptein, stad) en Daniel Williams (onderkaptein, koshuis).

(Foto bo:) Vlnr: Ian Small-Smith (skoolkaptein), Mnr. Scheepers (skoolhoof), Lesley Botha (onderkaptein, stad) en Daniel Williams (onderkaptein, koshuis).

“Oud vs nuut”

 

Voor is 2019 vlnr: Lesley Botha (onderkaptein, stad), Ian Small-Smith (skoolkaptein)en Daniel Williams (onderkaptein, koshuis).

Agter is 2018 vlnr: Zander du Plessis (onderkaptein, stad), Rocco Steyn (skoolkaptein) en Trevor de Lora (onderkaptein, koshuis).