Grey Kollege se o15A krieketspan het teen St. Charles College se 15A meegeding.

St. Charles teken 102/6 aan in 20 beurte.

William Mouton behaal 2/27 in 4 beurte en Ethan Bartlett 2/8 in 3 beurte.

Grey teken 103/2 aan in 17.1 beurte.

Armand Fourie behaal 50* van 46 balle en Ian van der Merwe 36* van 46 balle.

Grey wen met 8 paaltjies!

Baie geluk manne!