Grey College se 16D en 16E hokkiespelers het uitstekend gevaar teen Paarl Boys High en hulle opponente met onderskeidelik 9-1 en 2-0 gewen.