Grey College van Bloemfontein het gister die span van Christchurch in Stellenbosch die stryd aangesê teen die span van Christchurch.

Grey het die wedstryd met 73 – 26 gewen!

Die span van Grey het met halftyd reeds met 35 – 14 voorgeloop.

Grey’t wen manne!!!