Twee van Grey College se rugbyspanne het, ten spyte van baie nat velde en -toestande, uitstekend presteer.

Die o14B/C span klop Wesvalia o14A met 7-5 en die o15B/C span klop Montana o15A met 8-0.

Uitstekend manne!