Grey College van Bloemfontein se o/16 hokkiespan het tydens die ECHS-Toernooi gelykop geëindig teen Hoërskool Dr. Malan van Meyerton.

Die eindtelling was 1 elk.