Grey College in Bloemfontein het vanjaar drie spelers vir die SA Skole Rugby span opgelewer. Grey College is tot dusver die enigste skool wat al 100 spelers vir die SA Skole Rugby span opgelewer het.

Herman AgenbagHerman Agenbag van Grey College

Wyclef Vlitoor Wyclef Vlitoor van Grey College

DeWet MaraisDeWet Marais van Grey College