Eduard Buchner het aan die SA Skole Skaak deelgeneem en die volgende plekke behaal:

SA Skole o/19 individueel – 3de plek
SA Skole ope B-afdeling – 5de plek

Hy het ook die prys ontvang vir die beste o/18 speler in die B-afdeling.

Veels geluk, Eduard!