Een van Grey College se kranige sporsterre, Aron Alvarez Aranda (o/15), het twee goue medaljes verower in onderskeidelik die diskus- en hamergooi.

Wat ‘n ongelooflike prestasie!

Geluk, dit is Greyt!