Hoërskool Goudveld is baie trots op die volgende dogters, Hailey Harker (14de), Britney Wasyliszyn (2de), Ashley Wasyliszyn (3de), Ilke de Klerk (4de), Minke van Wyk (10de), Mariska Muller (9de) en Elzandri Nortje (1ste), met hul insluiting in die Lejweleputswa Distrik Tennis Ranglys 2019. Ons sien uit na ‘n goeie tennis-seisoen.

Foto: van links: Hailey Harker (14de), Britney Wasyliszyn(2de), Ashley Wasyliszyn(3de), Ilke de Klerk(4de), Minke van Wyk(10de), Mariska Muller(9de), Elzandri Nortje(1ste).