Hoërskool Goudveld se 1ste netbalspan het Hoërskool Fichardtpark in Wesgrow Sentrale Reeks gewen.