Goudveld Hoërskool verwelkom graag die nuwe personeel: Elze Cloete, Ulinke Nel, Tanya Koen, Thabi Swanepoel, Mariska van Jaarsveld en Lizaan de Beer.

Foto: Agter vlnr: Elze Cloete, Ulinke Nel, Tanya Koen, Thabi Swanepoel en Mariska van Jaarsveld

Voor: Lizaan de Beer