Baie geluk aan Gerhard van Niekerk! Hy is aangewys as Gimmies se DUX leerder 2019! Dis ‘n groot prestasie en harde werk!

Baie sterkte en seën vir eindeksamen wat voorlê!