Die afgelope Desembervakansie het ons(Lettie van Zyl en Marlize Nel) as deel van die Friends of South Africa Youth Exchange Program vir vier weke lank skool gegaan in Duitsland. Ons het skoolgegaan saam die kinders van ons gasgesinne en ons het verskeie ikoniese stede soos Hamburg en Berlyn besoek. Dit was ‘n ervaring wat ons vir niks in die wêreld sal verruil nie. Na drie en ‘n halfweke in Duitsland het ons ook ‘n 4dae lange toer deur Strasbourg, Frankryk saam die FSA gehaad. Daar het ons bekende katedrale en geboue besoek. Die herinneringe sal vir altyd by ons bly.