By Laerskool Fichardtpark in Bloemfontein leer hulle nie net somme en spelwoorde nie. Hulle leer ook hoe om troeteldiere te versorg. Hier wys juf. Emsie en haar man hoe om jou troeteldier te bad en te versorg.