Drie van Primêre Skool Jordania in Bethlehem se B-spanne het hul Griffons-ligas oortuigend gewen. Die A-spanne is nog besig om uit te speel vir hulle ligas.

rugby o9B jordania

o/9B (Hulle het 124 punte aangeteken en geen punte teen hulle gekry nie.)

agter: Hennie Ferreira (afrigter), Jan-Willem van den Berg, Sarel van Biljon, Heiken Venter, Ruvan Badenhorst, Joel Rix, CJ Warren, Francois Maree, Wian Human, Frans Beukes (afrigter)

voor: Nicouw van Zyl, George Venter, Kathleho Khoza, Hannes Fourie, Malik Haward, Dinouw van Zyl, Janco Botha

 

rugby o11B jordania

o/11B (Hulle het 200 punte aangeteken en slegs 5 teen hulle.)

agter: Hennie Ferreira (afrigter), Tiaan Terblance, Franco Kok, Devandt Scholtz, Janus Pieters, Llewellyn Beukes, Lourens Pieters, Zander Grové, Gerhard Lourens, Handré Fourie, Aldu Lombaard, Henro de Bruin (afrigter)

voor: Mpho Zumo, GJ Grobbelaar, Rico Viljoen, Gerrit Schlebusch, Naude Rossouw, Gerhard Bossert, Franco Strauss, Nolen du Plooy

rugby o13B jordania

o/13B (Hulle het 134 punte aangeteken en slegs 36 teen hulle.)

agter: Johan van Rooyen (afrigter), Hendro Jonker, Rezanrco Lategan, JC Myburgh, Tylor Snyman, Dian Strydom, Samkelo Lepotho, Stephan Geldenhuis

middel: Tertius Loubser, Sbonga Hadebe, Dawid Terblanche, Tumi Khoza, Rudolf van Rooyen, Christo Schoeman, Sarvan Diedricks

voor: Juwayde Karels, Willem Viljoen, Gerard de Boer, Charl Greylingh, Christiaan van Aardt, Alexander Maree