Ek stuur graag vir julle rugbynuus uit Hoërskool Jim Fouché.  Drie van ons spanne was wenners in hul ligas waarin hulle gespeel het.

Drie rubyspanne van Hoërskool Jim Fouché wen hul ligas

o/14 A – RUGBY 

Die o/14 A – rugbyspan van H/S Jim Fouché  is die wenners van die o/14 A rugbyliga in die

A-afdeling  vir 2017.

Voor v.l.n.r:  Charl de Lange ; Sherwin Carelse ; Bevon Brown ; William Meyer ; Tshegofatso Bosaletse

1ste ry  v.l.n.r:  Renier Nel ; Jayden de Bii ; Jaylan le Roux ; Dihan van Schalkwyk ; Gre-Shané Adams

2de ry v.l.n.r:  André Boshoff ; Jeandré Bornman ; Kevin McIntyre ; Mnr. Driaan van der Merwe (Afrigter)

Agter:  Corné Tiedt ; Danie van Heerden ; Jaco Visser ; Daniun Bezuidenhoudt ;

Zander van der Berg ; Alex Hayward

Drie rubyspanne van Hoërskool Jim Fouché wen hul ligas

o/15 A – RUGBY

Die o/15 A- rugbyspan van H/S Jim Fouché is die wenners van die o/15 A – rugbyliga in die A-afdeling vir 2017.  

1ste ry v.l.n.r:  Tian Bester ; Henco Gerber ; Ruan van der Walt ; Kabelo Mashelo ; Gideon Swart

2de ry v.l.n.r:  Mnr. Johan van Zyl (Afrigter) ; Toni Grobbelaar ; De Wet Oosthuizen ;

Stephen Hiten ; AJ Botha ; Zane Bester ; Damian Calitz ; Franco du Plessis

3de ry v.l.n.r:  Behan Vermaak ; Keenan Cloete ; PJ van Staaden ; Wian de Kock ;

JP van den Berg ; Gerhard Husselman ; Pieter Koekemoer ;  Marco Coetzee ;

Collin Olivier

Afwesig van foto:  Janco Liebenberg ; Mnr. Tiaan Schutte en Mnr. Anton Jacobs (Buite- afrigters)

Drie rubyspanne van Hoërskool Jim Fouché wen hul ligas

TWEEDE RUGBYSPAN.

Die tweede rugbyspan van H/S Jim Fouché is die wenners van die o/19 B-rugbyliga in die

A – afdeling vir 2017.

1ste ry v.l.n.r:  Jason Neethling ; Pana Matsietseng ; Renaldo du Plessis ; Gustav Lourens ;

Jandré Botha ; Herman Heymans.

2de ry v.l.n.r:  Werner Bruhns ; Jean Roos ; Phillip Koekemoer ; Zander Lombaard

3de ry v.l.n.r:  Malcolm Reinecke ; Frans Aldrich ; Pieter Theron ; Adriaan van Aswegen ; Braam le Roux

4de ry v.l.n.r:  Nieuwoudt de Waal ; Hanco Erasmus ; Christiaan Albertse ; Michael König