Drie boeties van die Primêre Skool Jim Fouché in Bloemfontein,Cobus Wilken, Christiaan Wilken en Niel Wilken het as deel van die Vrystaat Pluimbalspan aan die SA’s deelgeneem en ‘n uitmuntende 7de plek behaal! Baie geluk met die welverdiende prestasie!

Foto VLNR: Cobus Wilken, Christiaan Wilken en Niel Wilken