Don Butler redenaarskompetisie:   Die jaarlikse Don Butler redenaarskompetisie het op 20 September 2016 by Willem Postma Primere Skool plaasgevind. Dit was ‘n uiters suksesvolle aand met 18 top redenaars van 9 Bloemfontein skole wat teen mekaar meegeding het.

Die uitslae was soos volg:  Seuns (op die foto heel bo) 1ste Christi Myburgh (Grey), 2de Rickus Prinsloo (WP), 3de John Shaw (Universitas).

don-butler-redenaars-meisies

Dogters:  (op die foto bo)  1ste Helene J.v.Rensburg (WP), 2de Vianke Herbst (WP), 3de Marne Clase (OMS)