Baie geluk aan Dominque Roberts van Hoërskool Sentraal in Bloemfontein wat Saterdag 12 Mei ‘n 1ste plek behaal het tydens die “ladies u/23 Freestate event” in potspel.