Die dogters van Welkom Volkskool het die ouderdomstrofeë (13 jaar) ingepalm op die Vrystaatse Atletiekbyeenkoms wat die 29ste Februarie in Bloemfontein plaasgevind het. Hulle is vlnr Biana Kellerman, Liza Hart en Miné de Klerk.