Dogters van Primêre Skool Jordania, Bethlehem, na Noord-Vrystaat proewe

Die volgende dogters van Primêre Skool Jordania in Bethlehem is ingesluit in die Oos-Vrystaat Hokkiespan en gaan nou aan die Noord-Vrystaat proewe deelneem.

Alyssa Roux, Petra Steinmann, Bernize Cilliers, Querida Ackeer, Ivé van der Westhuizen, Laurette Cilliers