Die 2018 aQuellé Midmar Myl het op 10 en 11 Februarie plaasgevind te Midmar dam in KwaZulu Natal.

Ongeveer 13 000 swemmers van regoor die land het deelgeneem. Ashley Twichell was algehele vroue wenner

met ‘n tyd van 19:12. Die algeheel mans wenner was n Russiese swemmer, Kirill Abrosimov met ‘n tyd van 18:56.

Dertien swemmers van Voortrekker het ook aan die Midmar my deelgeneem.

BHVS se swemmers het die volgende tye aangeteken:

Robbie Hattingh: 24:59 en 25:24
WJ Hattingh: 26:06 en 26:56
Anke Fourie: 26:56
Cullen Steyn: 29:34
Zane Engelbrecht: 32:09
Erenst Shannon: 41:58
Rene Shannon: 48:48
Alwyn vd Linde: 41:26
Rayno Botha: 30:38
Benje Rossouw: 30:28
Jeanette Carstens: 34:01
Thean vd Merwe: 38:19

Voor vlnr: Zané Engelbrecht, Anke Fourie, René Shannon, Margaux le Roux, Jeanette Carstens

Middel vlnr: Robbie Hattingh, Erenst Shannon, Rayno Botha, Cullen Steyn, Alwyn van der Linde

Agter vlnr: Benje Rossouw, WJ Hattingh

Afwesig van foto:  Thean van der Merwe