Delmari Hoffman, van Hoërskool Hennenman is ingesluit in die Vrystaat o.19-krieketspan vir meisies

Delmari Hoffman, graad 12-leerder van Hoërskool Hennenman is ingesluit in die Vrystaat o.19-krieketspan vir meisies wat gedurende Desember aan die National Girls u19-week in Port Elizabeth gaan deelneem.