Baie geluk aan Cullen Thomas van Hoërskool Sentraal, hy het tydens die Desember-vakansie die volgende prestasies in swem behaal.

CULLEN THOMAS OKTOBER – DESEMBER 2017 SWEM UITSLAE

6 – 8 OKTOBER:  MANGAUNG AQUATICS GALA

11 Goud en 1 Silwer

Beste in oudederom 17 en ouer

20 – 21 OKTOBER 2017:  OTTERS PRESTIGE GALA

5 Goud, 1 Silwer en  1 Brons

Trofee Sr Victor Ludorum

29 NOVEMBER – 3 DESEMBER 2017

11 Goud, 2 Silwer en 2 Brons

Beste in Ouderdom 17 en ouer

Ontvang die Senior Victor Ludorum Trofee

16 – 22 DESEMBER 2017:  COMMONWEALTH TRIALS IN DURBAN

Moes in die ope afdeling deelneem waar onder meer Chad le  Clos en Cameron van den Burg geswem het.  Verbeter al sy persoonlike beste  tye en swem nog 2 senior nasionale kwalifiserende tye. 

Cullen is ingesluit in die Vrystaat Swemspan wat op 27 Januarie 2018 deelneem aan die 4 + 1 Inter Probvinsiale Gala in Kimberley.