4 Leerders van Truida Kestell het Saterdag 3 Junie 2017 aan die Combat Taekwondo se Gauteng Noord Kampioenskap gaan deelneem. Daar was meer as 400 inskrywings aan die toernooi.

Uitslae soos volg:
Damian Zwahlen: 1ste in Vegkuns

Juandré Le Roux: 3de in Vegkuns en 3de in Kata

Abigail van der Merwe: 3de in Vegkuns en 3de in Kata.

Ethan van der Merwe: 3de in vegkuns.

Truidjies is baie trots op ons leerders en afrigter.

Foto: 

van links is Abigail van der Merwe, Ethan van der Merwe, Jeandré le Roux en Damien Zwahlen