Graad 6 en 7 hou vandag Entrepreneursdag met die tema liefde en het die tema in hul drag en produkte gebruik. Lekkernye en oulike speletjies het ons dogters besig op hierdie lekker dag besig gehou!