Clarissa de Jonge van Rooiskool is in die SA 0/19 Rhino Hokkiespan ingesluit wat later vanjaar na Nederland gaan toer.

 

Foto deur Tinkie Hattingh